Weg!

DOEN DIÉ SES DINGE

1 Hoor die duine brul

Moenie dadelik teen die groot duin by die Brulsandparkeerterrein opklim nie – soek eers ’n deel van die duin waar ander besoekers nog nie voetspore gelos het nie. As die sand warm, droog en skoon is, sal dit ’n duidelike brulgeluid maak wanneer dit teen die helling van die duin afgly of as jy daaroor loop. Jy sal dit ook snags kan hoor wanneer die wind reg waai – die brulgeluid kan tot 400 m ver trek.

Kies jou tyd reg: Die sand brul net in die warm maande – September tot April – en net wanneer dit droog is. Gaan rondom 1 nm. as jy kan.

Besoek die inligtingsentrum by die ontvangskantoor vir meer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
’n Tierboskat En ’n Vlagswaaier
Ek toet twee kort stampies totsiens vir my vriende wat agter die swart toeskuifdeur verdwyn wanneer ek my Subaru se neus padaf draai. Dis nog donker in die strate, maar ek het darem al ’n koppie koffie in die lyf. Ek ry uit Auckland Park en volg my f
Weg1 min read
Blokraai
OPLOSSINGS BL . 104 Loer in by jou naaste winkel of bestel een by media24shop.com teen R85. FOTO’S RONEL STEYN; VILLIERS STEYN; MARCHELLE VAN ZYL ■
Weg2 min read
LUIPERDLESSE Die strikgevaar
Luiperds word as kwesbaar gelys op die internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur se rooidatalys van bedreigde spesies, en die bevolkingskurwe neig steeds afwaarts. Wêreldwyd is luiperds reeds ’n yslike 75% van hulle oorspronklike verspreidi

Related