Huisgenoot

WÉÉR AFGESÊ – EN IN SAK EN AS

NÁ MAANDE waarin die verliefde glanspaartjie afgeneem is waar hulle met hul honde stap of gaan koffie koop en eers langs die pad ’n soentjie steel, het nog ’n Hollywoodromanse in die asblik beland – baie letterlik.

’n Lewensgroot kartonuitknipsel van die Kubaans gebore skoonheid Ana de Armas wat by die akteur Ben Affleck se huis in die rommel gestop is, laat geen twyfel nie: Alles is oor en verby tussen die twee sterre ná net 10 maande saam.

Blykbaar het Ben se kinders, Violet (14), Seraphina (11) en Samuel (8), die prent – waarop die jong aktrise op haar maag lê met haar voete in die lug en met ’n breë glimlag op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related