Huisgenoot

BETER DAE VIR BEN?

DIT was ’n fliek pynlik na aan die tragiese waarheid van sy eie lewe. Tog het Ben Affleck ingestem om die rol te vertolk van ’n sukkelende alkoholis wat sy vrou en alles wat vir hom belangrik is, verloor.

Die akteur het immers al self meer as een keer in ’n rehabilitasiekliniek beland, net om daarna weer van die waterkar af te val. En ook sy huwelik – met Jennifer Garner, die ma van sy drie kinders – het in die slag gebly … Dit is dié dat fliekfoendi’s hulself nou afvra: Is Ben se hartroerende spel in The Way Back die dapperste ding wat hy al ooit gedoen het? Of dalk die gekste?

‘Die filmspan het versteen gestaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke