SARIE KOS

TAFELSTORIES

“Lockdown Lyfie” is ’n term wat nie net my huidige liggaamsvorm beskryf nie, maar ook my post-2020-gemoedstoestand oor die algemeen: ongemaklik, effens verbouereerd en hopeloos te netelig om die nuwe jaar mee in te gaan. (Terloops, hoe daar stééds nie ’n “Lockdown Lyfie”-trefferliedjie bestaan nie, gaan my verstand te bowe.)

Nog nooit een vir Nuwejaarsvoornemens nie, besluit ek reeds in November om my situasie te probeer beredder, ten spyte van die pyn en lyding wat dit ongetwyfeld gaan beteken.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.

Related