Huisgenoot

SORINA DIE MOEDERHEN

DIE twee woelwaters sit nie ’n oomblik stil nie. As hulle nie die Holstein- frieskoeie se kalfies vertroetel nie, swaai hulle mekaar op die speelterrein. Miana (4) en Braam (6) voel tuis hier op die Irene-suiwelplaas in Centurion waar ons hulle en hul ouers vir ’n fotosessie in die buitelug ontmoet.

“Hulle is jou tipiese rabbedoe en rakkertjie,” vertel die aktrise en sangeres Sorina terwyl sy liefdevol toekyk hoe haar kinders speel. “Ons kom gereeld hiernatoe, juis vir die plaas-vibe. My kinders is kaalvoetkinders… ek is ’n kaalvoet- ma,” voeg sy by.

En die vrou wat vandag oor haar gesin gesels, is ’n se wilde Flooze. Die karakter se bekende rooi leerbaadjie is vir ’n vloeiende dowwe pienk somerrok en sandale verruil. Die pet wat gewoonlik skeef oor dié karakter se kop getrek is, het vir ’n breërandhoed plek gemaak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related