VIER VAN DIE BESTES
Jan 08, 2021
3 minutes
Saamgestel deur LARA ATSON
PINOCCHIO
Fantasie. Met Federico Ielapi en Roberto Benigni. Regisseur: Matteo Garrone. 10- 12OGrG.
WAAROOR GAAN DIT?
Teen dié tyd ken jy al die klassieke sprokie van Pinocchio, die houtseuntjie wie se neus groei wanneer hy nie die waarheid vertel nie. Die Italiaanse rolprentmaker Matteo Garrone gee ’n nuwe blik op dié ikoniese verhaal.
Die fliek, wat op Carlo Collodi se boek van 1883, Die , gegrond is, bly getrou aan die oorspronklike storielyn van ’n eensame timmerman, Geppetto, wat ’n houtseuntjie maak. Toe die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days