Kuier

VIER DIÉ FLEK!

Local is lekker en die nuwe fliek Barakat wat in Mei vanjaar in Suid-Afrika uitgereik word, het al klaar ’n internasionale toekenning losgeslaan! Glad nie ’n slegte manier vir die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf om die jaar mee af te skop nie!

Barakat is ’n film wat die lewe, familiebande, kultuur en mense van die Kaapse Vlakte celebrate, vertel Ephraim Gordon (32) oor sy en Amy Jephta (33) se“baba”.

Amy het se regie behartig en Ephraim het die rolprent vervaardig – hulle is ook medestigters van die produksiemaatskappy PaperJet Films. Dié rolprent, wat ondersoek hoe ’n familie ná die dood van ’n vader met hul lewens aangaan, is geskeduleer om in Mei in Suid-Afrikaanse rolprentteaters te begin

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e
Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Kelly-Lee Ohlson, Enrico Claassen, Clyde Adams-Vister, Haidee Muller-Isaacs

Related