TV Plus Afrikaans

G’n roos, eerder avontuur en liefde

Op My Eish! Seisoen 1 kykNET (*144) (begin April 2021)

Dié man maak darem die knieë lam – of so gons dit op die sosiale media oor die 41-jarige akteur Neels van Jaarsveld (bekend vir sy rol as Ben van Wyk in die dramareeks Fynskrif, 2018-2020). Want Neels gaan nou liefde op die kassie soek en indien jy enkellopend en ouer as 21 jaar oud is, staan jy dalk ’n kans om deel te wees van Neels se liefdesreis op die realiteitsreeks Op My Eish! wat volgende jaar verfilm en uitgesaai gaan word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related