Huisgenoot

OM ALLES WEER OP TE TEL

DIT was ’n geskarrel soos min. Terwyl die meeste Suid-Afrikaners paniekerig begin het om hul koskaste aan te vul, het die nuus van die inperking vir Marlene le Roux heel ander uitdagings ingehou. As uitvoerende hoof van die Kunstekaapteater in Kaapstad moes sy skielik produksies begin uitstel – en nie plaaslike skooltoneelstukke nie, maar groot internasionale produksies.

“Ek het twee weke lank amper nie geslaap nie, want ek moes vervaardigers bel,” vertel sy. “Nieu-Seeland toe, Australië toe, die Russiese balletgeselskap wat veronderstel was om hierheen te kom, New York toe…”

Sy moes aan die vervaardigers van die produksies verduidelik dat die teater weens die pandemie tydelik sluit, vertel Marlene (53) in haar huis in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related