Kuier

Marlene MAAK OOP

Die lewe skuld jou niks

Duskant die pyn VIA die merkwaardige Marlene

Donderdae 21:00

viatv.co.za

VIATV

viatv

Marlene le Roux (52) is ’n formidabele vrou. Nie net het sy polio oorleef toe sy maar ’n skrale drie maande oud was nie, maar sy het van al die teleurstellings en struikelblokke in haar lewe geleenthede gemaak om sukses te behaal. Haar passie was nog altyd om kuns en kultuur te gebruik om minderbevoorregte groepe te bemagtig en ’n verskil in ander se lewe te maak. En sy doen dit met oorgawe.

Sy is ’n gedrewe vrou wat haar meestersgraad en ’n eredoktersgraad in opvoeding verwerf het. Verder is Marlene regoor die wêreld vereer met toekennings vir haar bydrae tot menseregte en inklusiwiteit. Sy het selfs die Commonwealth Point of Light-toekenning ontvang vir uitsonderlike diens in die bevordering van gestremdes se regte – geteken deur Haar Majesteit, die Britse koningin in 2018.

HAAR GESELSPROGRAM

Nie net is sy die uitvoerende bestuurder van Artscape-teatersentrum nie, maar sy het deesdae haar eie geselsprogram, Die lewe skuld jou niks op Via (DStv-kanaal 147).

Op dié hartroerende program neem Marlene kykers op ’n reis.“My eie storie van verlies oor vyf dekades het my uitkyk op die lewe onherroeplik verander, en ek is sterker as gevolg daarvan. Die lewe moet gelééf word,”vertel sy. Op haar program gesels Marlene met mense soos onder andere Karin Kortjé, Bianca Flanders en Lynelle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related