JOU STERRE
Dec 04, 2020
4 minutes
Deur PETRA DU PREEZ
Besoek ons webtuiste, huisgenoot.com, vir ’n daaglikse horoskoop.
STEENBOK
21 DES – 20 JAN
Verwag dié week ’n wipwarit tussen verwarring en helderheid. Dis dalk nie ’n goeie tyd om ’n kontrak te onderteken nie, hoewel ’n versigtige Steenbok selde die fynskrif miskyk. Dis wel ’n geskikte week om onderhandelings wat ’n loopbaanskuif betref agter die skerms te begin of voort te sit. Steek eers jou voelers uit voor jy enige besluite neem; diskrete netwerkvorming sal baie help om nuwe verbintenisse – professioneel en sosiaal – te skep.
GELUKKIGE NOMMERS 13, 22, 27, 20, 26,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days