Landbouweekblad

As dié hond byt, los hy nie sommer

Honde is deurslaggewend vir doeltreffende beveiliging – en ’n nuwe kombinasie van Malinois- en Hollandse herdershonde is vreesloos as hulle reg geteel en opgelei is, maar terselfdertyd deel van die huisgesin.

Bedags bly hulle aan ’n eienaar se sy en snags slaap hulle in die huis, om die eienaar by die geringste teken van ’n indringer te waarsku en op bevel tot aksie oor te gaan.

Hulle is egter baie meer as net beskermingshonde en kan vir verskeie ander take op ’n plaas opgelei word. Hulle is veral bekend om hul goeie reuksintuig en op die internet kan ’n mens video’s vind wat wys hoe ongelooflik rats en veerkragtig hulle is, in so mate dat hulle selfs mure kan uitklim.

Dr. Johan Klopper, ’n tandarts wat op ’n hoewe buite Pretoria woon, teel dié honde as stokperdjie en werk nóú saam met mnr. Todd Lutman en me. Anneline

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Teler Kraai Koning Met Haantjie Van R11 000
Willie Schmidt van Stellenbosch het ’n Sebright-bantamhaan en -hen vir onderskeidelik R11 000 en R8 600 verkoop op ’n veiling deur Poultry WhatsApp Auctions. “Dit is ’n prestasie om só ’n hoë prys vir ’n Sebright te behaal,” sê hy. “Die openingsbod o
Landbouweekblad4 min read
Vuurwapens: ‘Nalatigheid’ Ná Vernietiging Kan In Hof Draai
DIE vernietiging van derduisende vuurwapens sonder ’n papierspoor of ballistiese toetse kan voor die hof gedaag word, en spesialiste meen dit maak die polisie aandadig aan misdade wat daarmee gepleeg kon word. “Die Suid-Afrikaanse polisiediens (SAPD)
Landbouweekblad2 min read
Taai Bees Vir ’n Moeilike Klimaat
Vanjaar se Nguni-elitekoei is “ ’n goeie, soliede koei wat jaarliks ’n goeie kalf speen”. Dié 14-jarige Nguni-koei, MVN 090116, van Glen Knott se Qhina-stoetery by Fort Beaufort, is in 2011 as dragtige vers van die teler Michiel van Niekerk op die Di

Related Books & Audiobooks