Huisgenoot

STERRE VAN DIE WEEK

’Werk altyd aan jou droom. Gryp elke geleentheid aan en gee jou beste’ – CHAD BAAI

CHAD BAAI (21)

Chad woon in Belhar in die suidelike voorstede van Kaapstad. Sy karakter, Kaleb Jacobs, het op Clanwilliam gebly voor hy Arendsvlei toe getrek het.

Vertel ons meer oor Kaleb. Hy is ’n 16-jarige stil, trotse en hardwerkende seun.

Ek het aan die Hoërskool Belhar gematrikuleer. Drama en dans was altyd my passie, en dit was my hoofvakke op skool. Dit het my skoolloopbaan pret gemaak. Ek is tans

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related Books & Audiobooks