Huisgenoot

JOU STERRE

STEENBOK

21 DES – 20 JAN

Jy kan uitsien na ’n ontspanne, gemaklike sosiale week saam met van jou naaste vriende. Om sensitief te wees vir dít wat gekommunikeer word, is net so belangrik as om te luister na wat nie gesê word nie. ’n Deernisvolle ingesteldheid sal ander aanmoedig om openlik te praat, hul las te deel of om dalk in ’n boodskap te verduidelik wat in hul lewens aangaan. Beskou dit as ’n kompliment dat iemand jou genoeg vertrou om sy/haar kwesbaarheid te wys.

GELUKKIGE NOMMERS 7, 33, 27, 31, 22, 16

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related