Huisgenoot

JOU STERRE

SKERPIOEN 23 OKT – 21 NOV

As jy en jou geliefde vriendskaplik van mekaar kan verskil sonder dat die een voel hulle moet te veel toegee, sal julle vandeesweek baie vordering maak. Dit verg volwassenheid om na jou maat se standpunte, menings en denkprosesse te luister en dit te respekteer. Vriende kan jou vandeesweek liefde en steun bied as dit is wat jou tans ’n mate van vertroosting sal bring. Dink aan hoe jy jou steunbasis kan versterk.

GELUKKIGE NOMMERS 36, 15, 9, 34, 8, 25

BOOGSKUTTER 22 NOV –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related