BASTA, BOELIES, EK’S TROTS OP MY LYF
Nov 26, 2020
4 minutes
Deur JACQUES MYBURGH
Foto’s:
ONKGOPOTSE KOLOTI
BAIE van ons ken daardie gevoel goed: Die vetjies om jou middel wat vóór die inperking nooit daar was nie, koggel jou nou in die spieël. En nou’s die vakansie om die draai, en jy het nie eens die moed om kaalbolyf op die strand te verskyn nie – wat nog te sê vir ’n skoonheidskompetisie inskryf!
Maar een van die 10 finaliste van vanjaar se Mnr. Suid-Afrika lyk presies só – ’n doodgewone ou sonder ’n blokkiesmaag – en sê hy het juis ingeskryf om die norm uit te daag. En hy’s glad nie spyt oor sy besluit om aan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days