Landbouweekblad

VRA VIR FAFFA

BESLUIT SÓ OF JY KANS SIEN VIR ’N HOND OF KAT

Ek is onseker of ek ’n troeteldier moet aanskaf. Wat moet ek alles in ag neem wanneer ek dié besluit neem?

Troeteldiere kan jare lank deel van ’n gesin wees. Kleinrashonde kan ’n ouderdom van sowat 15-16 jaar bereik, medium- en grootrashonde 10-13 jaar, en baie groot honde, soos die mastiff, 7-8 jaar. Katte bereik ’n ouderdom van gemiddeld

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Teler Kraai Koning Met Haantjie Van R11 000
Willie Schmidt van Stellenbosch het ’n Sebright-bantamhaan en -hen vir onderskeidelik R11 000 en R8 600 verkoop op ’n veiling deur Poultry WhatsApp Auctions. “Dit is ’n prestasie om só ’n hoë prys vir ’n Sebright te behaal,” sê hy. “Die openingsbod o
Landbouweekblad4 min read
Vuurwapens: ‘Nalatigheid’ Ná Vernietiging Kan In Hof Draai
DIE vernietiging van derduisende vuurwapens sonder ’n papierspoor of ballistiese toetse kan voor die hof gedaag word, en spesialiste meen dit maak die polisie aandadig aan misdade wat daarmee gepleeg kon word. “Die Suid-Afrikaanse polisiediens (SAPD)
Landbouweekblad2 min read
Taai Bees Vir ’n Moeilike Klimaat
Vanjaar se Nguni-elitekoei is “ ’n goeie, soliede koei wat jaarliks ’n goeie kalf speen”. Dié 14-jarige Nguni-koei, MVN 090116, van Glen Knott se Qhina-stoetery by Fort Beaufort, is in 2011 as dragtige vers van die teler Michiel van Niekerk op die Di

Related Books & Audiobooks