Huisgenoot

DIE STENE VAN ONS DA-HUIS

DIS die hoogtepunt waarheen haar pa al sy hele politieke loopbaan werk: om die leier van sy party te word. Maar vir die vierjarige Olivia Steenhuisen was pa John se oorwinning in die Demokratiese Alliansie (DA) se leiersverkiesing eintlik “baie vervelig”.

“Sy kon nie verstaan hoekom ek weer die leier moes wees nie – sy’t gedink ek’s reeds die leier,” vertel die man wat pas amptelik aangewys is as die nuwe hoof van die opposisieparty. Hy het immers tot onlangs as tussentydse leier van die party gedien voor hy die party se jeugleier, Mbali Ntuli, geklop het in hul stryd om die toppos.

Olivia sou waarskynlik trots gewees het op haar pa as sy prestasies nie vir haar so vanselfsprekend was nie – hy het 80% van die 2 000 afgevaardigdes se stemme

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related