Huisgenoot

BINNE ’N SEKSKULTUS

DIE geskree het 20 tot 30 minute lank aangehou – wanhopige gille van naakte vroue wat soos diere gebrandmerk is terwyl hulle vasgehou is.

Agterna is die voorletters KR in die vlees van hul bekken ingeskroei as ’n permanente herinnering dat hulle deel is van ’n “elite-susterskap” en toegewy is aan die man in beheer.

KR staan vir Keith Raniere, stigter van die sogenaamde bemarkings- en bemagtigingsmaatskappy NXIVM (uitgespreek nex-ee-um), waaraan duisende mense – onder andere akteurs, atlete en sakelui – hulle onderwerp het.

Om gebrandmerk te word was die hoogste eer, het die elite-groep vroue gehoor, ’n bewys dat hulle onder die handjievol uitverkorenes is. Maar die werklikheid was dat hulle in ’n sekskultus tot slaaf gemaak is en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related