Huisgenoot

IN EPSTEIN SE KLOUE

WAAR sy op ’n rotsrif van die eiland staan en staar het na die golwe wat onder breek, het sy gedink: “Ek sal my kans met die haaie vat.”

Enigiets was beter as die mishandeling wat sy dag en nag op die eiland Little Saint James moes verduur, het sy geglo.

Sarah Ransome was ’n sterk swemmer en vasbeslote om weg te kom van dié Karibiese eiland, die eiendom van die miljardêr en seksoortreder Jeffrey Epstein. “ ’n Haai sou in daardie stadium my beste vriend gewees het. Ek het nie eens daaroor gedink nie – ek het net gevoel: Kry my hier weg,” onthou Sarah.

Maar haar droom om te ontsnap was vergeefs, want die magnaat het videokameras dwarsoor die eiland laat installeer en ’n soekgeselskap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related