Huisgenoot

SINAH SE KONFYTJOLYT

HULLE het nou die dag by die shop hier op die dorp vir my gesê ek moet turksvye heel inmaak. Ek sukkel nie so baie met ’n turksvy nie. Ek maak dit myselwers skoon met ’n mes. Niemand doen dit vir my nie, want ek weet goed van die dorings.

Voor my huisie is daar ’n boom met geelperskes en agter in die jaart ook. Daar onner by die draad is dit appelkosies. Lekker grotes. Sommer so rondom my huisie waar die Here dit vir my gegee het om ’n lewe te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related