Rapport

Emmers water sink sy droom

Jy sou Willem Stapelberg kon verskoon as jy hom in die laat 1960’s en vroeë 1970’s wye draaie om emmers of toontjie vir toontjie in ’n reënbui sien stap het.

Water was immers nie dié vleuel se maat in die jare voor hy uiteindelik sy Springbok-buiging gemaak het nie.

Nadat ’n 21-jarige Stapelberg in 1968 in sy heel eerste Curriebeker-eindstryd vir Noord-Transvaal agter die doellyn gaan kuier het om Transvaal se doppie te help klink, het die tonge oor dié kompakte spoedvraat behoorlik geklap.

‘Ja, ek het ’n paar rowwe jare deurgegaan.’

Daar is wyd en syd geglo hy sou die volgende jaar op toer saam met die Bokke vir die eerste keer Groen-en-goud dra . . . maar die noodlot het ander planne gehad.

In Stapelberg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related