‘Grey swyg oor gelol met seun’
Oct 18, 2020
3 minutes
Julian Jansen
FOTO: DEON WIGGETT
FOTO:
BRENTON GEACH
‘Selfvertroue is van jou gesteel.’
Onderwysers van een van die land se voorste seunskole word daarvan beskuldig dat hulle die seksuele aanranding van ’n seun by die skool toegesmeer het en die onderwyser wat hiervan beskuldig is stil-stil laat gaan het sonder om die saak ooit by die owerhede aan te gee.
Johan Volsteedt, die legendariese skoolhoof van Grey-kollege in Bloemfontein, is een van vier onderwysers wat in ’n nuwe boek daarvan beskuldig word dat hulle geweet het
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days