Landbouweekblad

EET VARS KOS AS MEDISYNE TEEN COVID-19

Die mensdom moenie hoop dat kudde-immuniteit teen Covid-19 binnekort uitkoms gaan bring nie, waarsku dr. Mike Ryan van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) in ’n onlangse verslag. “Ons is nog ver daarvandaan,” sê Ryan.

Net 10% van die wêreldbevolking het tans teenliggame teen die virus en niemand weet hoe lank dit beskerming vir ’n individu gaan bied nie. Entstof gaan ook nie noodwendig vir almal werk nie, waarsku Ryan se kollega, dr. Bruce Aylward.

Daarom dink al hoe meer mense aan kos as deel van hul mediese arsenaal om hul immuunstelsel te versterk en beskerming te bied teen Covid-19 en ander siektes. “Mense wil eet om siekte van binne uit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.

Related