Haar nalatenskap: In Ruth kan ons glo . . .
Sep 27, 2020
2 minutes
FOTO: GETTY IMAGES
E en van Amerika se mees dinamiese baanbrekers in die regte, Ruth Bader Ginsburg, is in die ouderdom van 87 aan pankreaskarsinoom in Washington DC oorlede. Sy was slegs die tweede vrou wat as regter in die Amerikaanse hooggeregshof gedien het en die eerste Joodse vrou.
Haar dood is ’n groot terugslag vir die Demokrate, wat haar graag
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days