Landbouweekblad

‘Moeder van die koeie’ wil landbou vir almal laat goed lyk

Baie mense meen omdat hulle nie 100 ha grond het nie, kan hulle nie boer nie.

“Ek het nog altyd geglo: Begin net! Maak nie saak hoe min jy het nie, doen net iets,” sê Angie Khumalo, aanbieder van die splinternuwe televisieprogram African Farming. Sy’t van die pad af getrek om oor haar selfoon met my te praat. Dis een van dáái dae — die een vergadering ná die ander, stemopnames wat wag, en ’n rits ander afsprake.

“Ek kan nie wag om terug te kom tussen my beeste nie. Dis waar ek kan asemhaal en op my gelukkigste is,” vertel dié glansryke Metro FM-radio-aanbieder, wat ook duisende aanhangers op sosiale media het.

Self het sy met amper niks

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc

Related