Landbouweekblad

Junior Boertjies: Hier’s ons finaliste!

Dit was byna onmoontlik om net ’n hand vol finaliste uit al die aspirantboere te kies. Die vernuf en entoesiasme van die voornemende boere van môre het erg beïndruk.

Hier is hulle nou, die 10 finaliste in ons twee kategorieë: vyf boertjies van 3 tot 10 jaar oud, en vyf boertjies van 11 tot 18 jaar oud. Onder hulle is perdeveeartse, melkboere, grondmeesters, pluimvee-kenners en saailing-entrepreneurs.

Hier, in hul eie woorde, vertel elkeen hoekom húlle as ons Junior Boertjie van die jaar gekroon behoort te word.

Kategorie: 3-10

Katelyn du Preez (8) Venterstad, Oos-Kaap

“Die plaaslewe is lekker, die stad is gross.” Katelyn was opgewonde toe sy hoor sy is ’n finalis. “En wen of verloor, ek sal altyd ’n boertjie wees.”

Baie mense ken haar reeds as ’n formidabele boertjie. Sy het groot drome vir haar eie boerdery waar sy eendag perde, donkies en skape wil aanhou. “En dit kos baie geld, so ek moet begin spaar daarvoor.”

Katelyn is op agt reeds ’n gesoute perde-en-donkieveearts. Sy vertel opgewonde van die nuwe vulletjies wat tydens die feestyd op die plaas gebore is – ses altesaam!

“Hulle is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related Books & Audiobooks