Huisgenoot

‘OM TE BOER IS ONS ALLES’

VAN Caledon tot in die Tsitsikamma en van die Gariepdam tot op Vryburg: Die inskrywings van oulike aspirantboere het van oraloor ingestroom. Dit was byna onmoontlik om ’n handvol finaliste vir Huisgenoot en Landbouweekblad se Junior Boertjie-kompetisie te kies, maar hier is hulle nou: 10 finaliste in twee kategorieë; vyf boertjies tussen 3 en 10 jaar oud, en vyf tussen 11 en 18 jaar oud.

Nou is dit jou kans om op huisgenoot.com en landbou.com vir jou gunstelingboertjie in elke kategorie te stem. Besoek ons webtuiste en lees hier hoekom elkeen meen húlle as ons Junior Boertjie van die jaar gekroon moet word.

STEM SÓ: Jý help besluit wie ons twee wenners is wat elkeen met R10 000 wegstap. Besoek of om ’n video oor elkeen van ons aspirantboere te kyk, en stem dan vir een boertjie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related Books & Audiobooks