Landbouweekblad

Vermy kortpaaie vir genetiese verbetering op lang termyn

Soos alles waarby tegnologie betrokke is, gaan die vinnige vooruitgang in genetiese verbetering in die landbouveesektor onverpoos voort.

Dit is alombekend dat hoender- en varkvleis rooivleis verbygesteek het as die voorkeurvorm van proteïen om die wêreldbevolking te voed.

Genetici en genetiese verbetering het dit reggekry dat braaihoenders deesdae net ’n vyfde van die kos eet wat hulle dekades gelede geëet het. Hulle het ’n voeromsetting (VO) van 1,7 kg, en hul liggaamsgewig het ook in minder as 45 dae van 0,9 kg tot 4,2 kg toeneem. In die melkbedryf het melkproduksie van Holstein- én Jerseybeeste die laaste drie tot vier dekades verdubbel.

Nou het die klem verskuif na langlewendheid en gesondheidseienskappe. Weereens sal dit die verantwoordelikheid van wetenskaplikes en genetici met die samewerking van leierboere wees om hierdie moeilik meetbare eienskappe geneties aan te dryf.

Die genetiese verbetering wat gemaak word, is werklik en kan gemeet word. Waar laat dit dus die veebedryf?

DAAR IS VORDERING,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.

Related