Dié Week In Die Landbou
Van nou af gaan inwoners van die Filippyne kan weglê aan heerlike sitrusvrugte uit Suid-Afrika. Me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het vroeg in September aangekondig Suid-Afrika het marktoegang vir sitr