Huisgenoot

REDDER OP ’N VLIEGTUIG

OP SY Facebookblad stroom die dankbetuigings steeds in: Mense sê dankie dat hy ingetree het toe hulle in vreemde lande gestrand was sonder ’n idee van hoe hulle by die huis gaan kom.

“Hy sal altyd my held wees,” skryf een vrou. “Sonder hom sou ons nog vasgekeer gewees het!”

My dogter en talle ander is nou veilig tuis, en sonder jou sou dit nie moontlik gewees het nie,” skryf nog een.

Want toe talle desperate Suid-Afrikaners en Zimbabwiërs weens die inperking in ander lande gestrand was, het die kommersiële vlieënier Tertius Myburgh ingegryp om hulle huis toe te bring.

Toe die covid-19-pandemie sy kake met mening inslaan, het Tertius eintlik genoeg rede gehad om homself te bejammer. Hy het einde verlede jaar sy huis in Roodepoort, Gauteng, opgepak en saam met sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related