Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Ons almal kom een of ander tyd by ’n kruispad te staan waar jy moet kies wat die beste of belangrikste pad is om te loop. Dit is nie altyd maklik nie en soms voel dit onmoontlik om die besluit te maak, maar telkens is dit onvermydelik en moet jy oopkop dink.

Op hierdie stadium is ek werkloos en platsak. Ek het maande terug my werk verloor en sedertdien doen ek aansoek by al wat ’n plek is. Baie sal weet hoe moeilik dié situasie is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Vra Dr. Jolene
HET EK TE VEEL KORTISOL? Dokter, ek is 48 en het die afgelope tyd baie artikels gelees oor wat gebeur as die liggaam ‘n oormaat van die streshormoon kortisol het. As ek so oor die simptome lees, klink dit of ek daarmee sukkel. Hoe weet ek of dit Cush
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my

Related