Huisgenoot

ARM MAAR DAREM

DIE wêreld van geneeskunde het al vele wonders opgelewer: talle mense wie se lewe danksy wetenskaplike vordering verander is. Maar af en toe duik ’n storie op wat jou mond van voor af laat oophang – soos die een oor Malcolm MacDonald en sy penis.

Die 45-jarige werktuigkundige van Norfolk in Engeland het gedink die lewe soos hy dit ken, is verby toe ’n ernstige ontsteking sy penis laat afval.

Hy was verslae en het maande lank gevoel soos ’n skadu van sy ou self. Tot ’n kenner in penisrekonstruksie aangebied het om vir hom ’n nuwe een te bou deur sy eie vel te gebruik en dit aan sy voorarm te heg. Daar moes dit twee jaar lank

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related