Huisgenoot

RED-CHAOS NÁ DIE BRAND

DAAR was geen brandweerwa nie; geen ambulans om vinnig met ’n selfoon te ontbied nie. Trouens, daar was geen selfoonsein nie.

Net twee vroue en ’n baba van 15 maande in die middel van nêrens – en die eens luukse houthuis in vlamme teen ’n rooi sandduin in die Kalahari.

Ook die liggame van hul geliefdes – die een se man, hul vriendin, en in die puin die lykies van vyf kinders.

Maar twee van die pa’s onder die groepie vakansiegangers het nog geleef – met die ernstige brandwonde wat hulle opgedoen het in hul vergeefse poging om hul kinders uit die brandende huis te red.

Madelein Bauer (36) en Wilmien Davin (37) moes gaan hulp soek – al sou dit beteken hulle moet die liggame van hul kinders onder die sterre agterlaat.

Op daardie verskriklike nag in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related