Huisgenoot

WREED WEG, DIE ‘BESTE MENS’

BUITE knetter die skote soos ’n veldbrand in die nag. En in die hotel waar hulle saam met ander buitelandse kontrakteurs skuil, worstel drie Suid-Afrikaners met ’n besluit wat letterlik lewe of dood kan beteken.

Dis nou al twee dae dat die broers Wesley (37) en Adrian Nel (40), hul stiefpa, Greg Knox, en sowat 200 ander mense hier in die Amarula Palma-hotel vasgekeer is. Twee vreesaanjaende dae sedert sowat 2 000 vegters van al-Shabaab, ’n Islamitiese terreurgroep verbonde aan Isis, die dorp Palma binnegeval het.

Die vraag waarmee die gespanne groep worstel, is dit: Bly ons hier en hoop dat redders tog sal opdaag? Of probeer ons in ’n voertuigkonvooi vlug?

Die drie Suid-Afrikaners werk al sedert Januarie saam hier op Palma as kontrakteurs vir ’n nuwe behuisingsprojek. Adrian (40)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related