Rapport

Maak swart lewens in SA nie saak?

Die afgelope naweek skryf pres. Cyril Ramaphosa aan die 750 000 lede van die ANC: “ . . . ons beweging en ons land staan voor een van die grootste uitdagings sedert die koms van demokrasie . . . ons moet erken dat ons beweging, die ANC, diep betrokke is en bly by Suid-Afrika se korrupsieprobleem . . . ons laat hang ons kop in skaamte . . .”

Teen die agtergrond van hierdie “grootste uitdaging sedert die koms van demokrasie” en aanduidings van ’n toenemend meer wanfunksionele staat – alles danksy ANC-korrupsie – meen die minister van sport, Nathi Mthethwa, dat daar ander, veel belangriker, kwessies is waarop die land attent gemaak moet word.

’n Mens sou gehoop het dat hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s

Related