Rapport

Vreemder as fiksie

Modes en leefstylneigings is nie iets wat uit niks verskyn nie – elke gier word deur ander gebeure, neigings en mense beïnvloed. En lanklaas het een enkele gebeurtenis so ’n ingrypende verandering veroorsaak soos die pandemie. Mense die wêreld oor se le-wens het binne ’n paar weke drasties verander – en daarmee saam het modes en neigings, van klere tot kos, ook verander.

“Die pandemie het verbruikers van alle agtergronde en ouderdomsgroepe, met enige belangstellings, geraak – met gevolge in elke bedryf,” sê Nicola Cooper, ’n tendensanalis van Kaapstad.

Dis mense soos Nicola se werk om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport2 min read
‘Ek Werk Eerder By Die Huis En Kietsie’
Meer as een uit elke vyf mense sal eerder tuis saam met hul troeteldiere werk as op kantoor saam met hul kollegas. ’n Dier is iets waarop ’n mens jou liefde kan uitstort, sê Juliana Coetzer, psigoterapeut en skrywer, oor die rol wat diere in veral di
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related