Huisgenoot

JOU STERRE

WEEGSKAAL

23 SEP – 22 OKT

Jou huislike lewe gaan vandeesweek ietwat moeilik wees, veral as jy voel dis jou plig om ’n belangrike werkprojek te voltooi. Gelukkig is jy gebore om ’n fyn balans uit te voer; laat dus daardie skale jou lei om die drama te systap in ’n poging om jou ekwilibrium te herstel. Onthou net as jy nou eensaam of ongeliefd voel – dis ’n verbygaande fase. Gryp die eer aan wat by die werk na jou kant toe kom.

GELUKKIGE NOMMERS 23, 20, 22, 35, 2, 7

SKERPIOEN

23 OKT –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related