Huisgenoot

LYK MOOI te eet

SUPERKOSSE het uit die kombuis ontsnap om in vele skoonheidsprodukte ’n hoofrol te vertolk – van bloubessie en krulkool tot klapperolie en heuning. Dié natuurlike bestanddele vol teenverouderende antioksidante, velvriendelike vitamiene en strelende minerale word deur vervaardigers van skoonheidsprodukte ingespan om hul produkte woema te gee.

Maar jy hoef nie ’n fortuin uit te gee om die vrugte te pluk nie. Dit is vinnig en maklik om jou eie superkos-skoonheidsprodukte te maak. “Die natuur gee ons ’n oorvloed vrugte, saad, plante en minerale wat ongelooflike voordele vir die vel inhou,”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related