Huisgenoot

Vegetariese smulkos

IN ’N splinternuwe VIA-kosprogram, Aansit, kyk die bekroonde sjef Reuben Riffel en ’n gasbeoordelaar of tuiskokke, wat in spanne van drie deelneem, maaltye van restaurantgehalte kan oplewer. En hy ken sy storie. Hy besit immers die restaurantgroep Reuben’s & Co Café. Elke groep moet ’n koservaring skep wat die beoordelaars se sintuie sal oorrompel. Hier deel Reuben van sy gunsteling- vegetariese resepte met ons. Die geregte lyk nie net mooi nie; dit smaak ewe lekker.

GEKARAMELLISEERDE-UIE-EN-BLOUKAASTERT

In dié resep omskep Reuben sy tradisionele familiestapelkosgeure in ’n moderner gereg. Hy maak hier klein tertjies, maar dit werk net so goed as ’n groter tert.

LEWER 1 GROOT TERT

BEREIDING: 20 MIN.

GAARMAAK: 30 MIN.

BAK: 20 MIN.

TAMATIEBLATJANG

30 ml (2 e) olie
2,5 ml (½ t) swartuiesaadjies
1 lourierblaar
2 droë brandrissies, in stukkies gebreek
500 g romatamaties, ontvel, saadjies verwyder
en gekap
7,5 ml (1½ t) brandrissiepoeier
180 g suiker
45 ml (3 e) rosyntjies
30 ml (2 e) appelasyn

TERT

250 ml (14 uie, in baie dun skywe gesny500 g skilfer- of broskors, ontdooi185 g bloukaas60 g mascarpone- of roomkaas1 eiergeel100 g spinasieblare, fyngekap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related