Huisgenoot

GRIEKSE FEES

GEBRAAIDE LAMSVLEIS MET SKORDALIA EN AARTAPPELS

GENOEG VIR 4 MENSE

BEREIDING EN GAARMAAK: 5 UUR

VERKOEL: 3 UUR OF OORNAG

◗ 2 kg lamsboud
◗ 2 knoffelhuisies, fyngedruk
◗ 125 ml (½ k) suurlemoensap
◗ 30 ml (2 e) olyfolie
◗ 15 ml (1 e) vars origanumblare
◗ 5 ml (1 t) vars suurlemoentiemieblare
◗ 5 groot aartappels (1,5 kg), in 3 cm-blokkies of skyfies gesny
◗ 15 ml (1 e) fyngerasperde suurlemoenskil
◗ 30 ml (2 e) suurlemoensap, ekstra
◗ 30 ml (2 e) olyfolie, ekstra
◗ 5 ml (1 t) vars suurlemoentiemieblare, ekstra

SKORDALIA

◗ 1 middelslag-aartappel (200 g), in kwarte gesny
◗ 3 knoffelhuisies, fyngedruk
◗ 15 ml (1 e) suurlemoensap
◗ 15 ml (1 e) witwynasyn
◗ 30 ml (2 e) water
◗ 80 ml (k) olyfolie

1 Meng die lamsvleis met die knoffel, suurlemoensap, olyfolie, origanum en tiemie in ’n groot, vlak bak. Bedek en verkoel 3 uur of oornag.

Voorverhit die oond tot 160 °C (of 140 °C met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi
Huisgenoot2 min read
Die Sangeres Nana Mouskouri
TOE die Tweede Wêreldoorlog se bomme in 1941 op Athene begin val, het ’n sewejarige kind begin sing. En aangehou sing, selfs tydens die Duitse besetting toe mense in die strate tereggestel is en haar gesin paddas en slakke moes eet om te oorleef. “Ek
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related