Huisgenoot

Feestyd-verleiding

VOORGEREG

KRUIEBROODKRANS

GENOEG VIR 6-8 MENSE

BEREIDING: 30 MIN.

RYS: 1 UUR 30 MIN.

BAK: 35-40 MIN.

DEEG

◗ 1 x 10 g-pakkie kitsgis
◗ 15 ml (1 e) suiker
◗ 250 ml (1 k) louwarm water
◗ 250 ml (1 k) louwarm melk
◗ 1 kg broodmeel
◗ 10 ml (2 t) seesoutvlokkies

VULSEL

◗ ’n groot hand vol vars gemengde sagte kruie (soos pietersielie, koljanderblare, basilie en/of roket)
◗ 60 ml (¼ k) pecorino- of beleë cheddarkaas, gerasper
◗ 30 ml (2 e) olyfolie
◗ 100 g ontpitte olywe
◗ 1 knoffelhuisie, geskil sout en vars gemaalde peper

Voorverhit die oond tot 180 °C. Voer ’n groot bakplaat met bakpapier uit.

1 Deeg Meng die gis, suiker en water in ’n beker en laat staan 30 min. of tot die mengsel begin skuim. Roer die melk by.

2 Meng die meel en sout in ’n groot mengbak en maak ’n holte in die middel. Giet die gismengsel in die holte en meng met ’n vurk tot die deeg begin saamkleef.

Keer die deeg op ’n werkoppervlak uit en knie tot dit glad, elasties en nie meer klewerig is nie. Bedek en laat staan 1

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related