Rapport

Hande wat rég staan vir werk

Covid-19 het miljoene Suid-Afrikaners se inkomste kom steel. Tog sit nie almal in sak en as nie. Hier is vyf entrepreneurs wat soos ’n feniks uit die korona-as verrys het.

1. Lok tuinvoëls met piktik

Toe Chris Grobler in 2002 die eerste ½- ster-tenthotel by die Oppikoppi-fees vir “die room van die skuim” begin het, sou hy nooit kon raai dat hy 18 jaar later van tuinvoëltjies afhanklik sou wees om brood op die tafel te sit nie.

Chris, in die musiekbedryf bekend as “Chris Kreef”, sê BirdieNumNumZA, die voerpaal vir tuinvoëls wat hy vervaardig, is ’n storie van oorlewing én bemagtiging.

“Die pale word van wattelboom gemaak deur ’n informele houtwerker, een van daardie ouens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related