Huisgenoot

DIE LAASTE DRUPPEL

SY MOES telkens die vernedering smaak van haar pierewaaierman se affairs en bewerings van sekspesgedrag wat in die media uitgebasuin word.

Eers was daar Malusi Gigaba se verhouding met ’n New Yorkse sakevrou. En toe die skandaal oor die video van sy geslagsdele waarmee hy na bewering ’n vroulike kollega geteister het. Weens dié video moes hy as minister van buitelandse sake bedank, maar steeds het Nomachule Gigaba, oftewel Norma, by hom gestaan en ’n goeie ma vir hul kinders probeer wees – selfs toe hy vertel het die omstrede video was eintlik vir háár bedoel.

Maar die skyn van ’n verenigde front het onlangs dramaties aan skerwe gespat. Die rede? Nóg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related