Huisgenoot

HY’S DIE LAND SE NO. 2 EN EK SYNE!

DAAR staan sy in haar Versace-nagrok en met ’n handdoek om die kop in die voordeur van die spoghuis in Sandton, Johannesburg.

Die toonbeeld van ’n glansvrou wat haar in haar tuiste gemaklik maak.

Sy nooi ons om te sit terwyl sy gou iets skaflikers gaan aantrek. Toe sy minute later uit haar kamer kom, is sy nogmaals met ontwerpersname gedrapeer.

Watter hakskoene sal die beste by haar uitrusting pas? vra sy en hou drie pare omhoog.

Dis egter nie Real Housewives-sterstatus waaroor Gugu Nkosi tot bitter onlangs toe nog gedroom het nie. Haar hartsbegeerte was om – soos sy dit stel – “Madame M” te word. M vir Mashatile, nou die tweede magtigste politikus in die land.

Maar toe eindig dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related