Huisgenoot

‘VAT SO, JOU VERNEUKER!’

WANNEER jy van die Zondo-kommissie hoor, dink jy aan ’n waardige staatsinstelling waar mense oor belangrike en ingewikkelde kwessies soos tenderbedrog en staatskaping gesels.

Maar die afgelope ruk het daar in dié kommissie se verhore ’n sepie afgespeel wat ’n mens eerder aan The Bold and the Beautiful laat dink. ’n Minister se stylvolle vrou wat haar man – ’n berugte pierewaaier – se streke die een ná die ander onthul. Stories oor kontant wat in ’n kluis weggesteek is en luukse vakansies wat deur korrupte sakelui gefinansier word.

Dít alles het ontvou nadat Norma Mngoma, die vervreemde vrou van oudmin. Malusi Gigaba, onlangs in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related