Huisgenoot

TRAP! DIS NIE EK DAAI

’N SLANG, ’n meestermanipuleerder, selfsugtig en met die duiwel besete. Dis maar van die beledigings wat aanhangers van die reeks Trap! Dis my huis dié ma van drie in die sosiale media toegesnou het.

Dit kan Marike Bouwer (35) egter nou min skeel. Want sý het reggekry wat haar 49 teenstanders in die program nie kon nie: Ná drie taai weke in ’n beknopte tweeslaapkamerhuis is sy as die wenner van die kompetisie gekroon. Sy het dit die langste in die huis uitgehou; in dié anderster soort inperking.

Dit was soos “lockdown” – maar voor die kameras, en met ’n groot boerpot op die spel. En Marike se prys? Die tamaai bedrag van R617 600 – als wat oorgebly het nadat die huis se inwoners die beloofde boerpot van R1 miljoen eers moes gebruik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related