Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘ONS WIL NET WEET WAT GEBEUR HET’

Dertien jaar ná Maddie McCann (3) se verdwyning is die owerhede glo op die punt om iemand aan te kla – en hoop haar ouers om oplaas afsluiting te kry

Ek sal ook afsluiting kan kry as sy gevind word. Of as ’n mens net weet wat van haar geword het. Daardie pragtige gesiggie kan ’n mens nie vergeet nie.

WILLEMIEN

Ek sal so dankbaar wees; ek volg haar storie van die begin af. Ek hoop die mense wat haar arme ouers so lelik hanteer en verdink het se oë sal ook nou oopgaan.

NIKITA

Ek was eers kwaad vir haar ouers omdat hulle die kleintjies alleen gelos het. Maar almal maak foute. Sal bly wees as hulle nou antwoorde kan kry.

JULIANA

Hulle leef saam met hul berou. Ek weet; dit het die kind net ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related