Landbouweekblad

Toets eers persepsies voor jy bestuur aanpas

T e min moeite word dikwels gedoen om die korrektheid van waarnemings in ’n melkkudde te bevestig voordat bestuursbesluite aangepas word. In kleiner melkkuddes ken melkboere gewoonlik al hul koeie. By groter kuddes raak bestuur uiteraard moeiliker en “ken” bestuurders nie al hul koeie deeglik nie.

Daarom het melkmasjienmaatskappye rekenaarprogramme ontwikkel om boere met bestuur te help. Nuwe melkmasjiene is toegerus met rekenaarprogramme wat byvoorbeeld die identiteit en melkproduksie van koeie met elke melksessie aanteken, asook die tye wat elke sessie duur.

Meer inligting is ook beskikbaar – byvoorbeeld die konduktiwiteit (geleivermoë) van die melk, wat aanduidings gee van mastitis, en die aktiwiteit van koeie, wat aandui of ’n koei op hitte is. Koeigewigte en melksamestelling kan ook verkry

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad1 min read
Algehele Uitverkoping Van Kyksim Simmentalers
Uitstekende beeste en teelmateriaal is op die algehele uitverkopingsveiling van Kyksim Simmentalers van Berrie Botha aangebied. Die veiling is op 13 April in die Outeniqua-veilingskompleks in George. Altesaam 115 diere is aangebied. Die hoogste prys
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related