Huisgenoot

KANYE HOM GLO?

’N CHAOTIESE verkiesingsaamtrek, maniese twiets, bisarre bewerings, paranoia – selfs aan Kanye West se verlede gemeet, was dié onlangse ineenstorting taamlik skouspelagtig.

Sy verstomde aanhangers krap kop om daarvan te probeer sin maak. Was die superster-rapper en miljardêrsakeman se verregaande ontboesemings ’n set om sy plek in die komende Amerikaanse presidentsverkiesing te probeer verseker? ’n Publisiteitsfoefie om sy nuwe album te bemark? Of bloot ’n man wat ’n geestesgesondheidskrisis beleef terwyl die wêreld toekyk?

Dit kon natuurlik al die bogenoemde gewees het, maar die laasgenoemde val beslis in die “ja”-kategorie.

Die 43-jarige rapper het al voorheen openlik oor sy stryd met bipolêre gemoedsteuring gepraat, en sy vrou, die werklikheids-TV-ster Kim Kardashian, “weet hy is siek”, sê ’n vriend.

Maar dit het haar nie gekeer om vir haar man

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related